’n Adder in eie boesem

Dit was Januarie 2016 toe ek die eerste maal ’n knop in my linker bors ontdek het. Ek dink so iets is ’n skok vir enige vrou. Ek het dadelik in sweet uitgebars, want volgens my kennis beteken knoppe in ’n persoon se bors net een ding – borskanker. My borste het my verraai. Dis … Continue reading ’n Adder in eie boesem