5 Minute met ‘n Suid-Afrikaanse mode-blogger

Om 'n mode-blogger te wees, vereis dissipline, passie en 'n goeie sosiale media-teenwoordigheid. Vir 'n plaaslike mode-blogger, Carike Brits, is dit 'n persoonlike reis wat met 'n liefde vir pragtige klere begin het. Sy kom van 'n klein dorpie met net 'n paar winkels, maar sy het altyd 'n oog gehad vir mooi bykomstighede en … Continue reading 5 Minute met ‘n Suid-Afrikaanse mode-blogger