Die reisende katte

Dis ’n groot uitdaging om met diere te reis, maar dié wat die geheime dieretaal kan praat en weet hoe om met katte en honde te reis, steel mense harte op sosiale media.

Twee van die wêreld se mees bekende reiskatte is Daikichi en Fuku-chan en hierdie katte reis regoor Japan. Hierdie twee pragtige katte is as babakatjies deur hul nuwe eienaars gered en nou het hulle al na meer plekke as jy gereis. Hul eienaars deel foto’s en videos van die twee katte se avonture op hul Instagram-rekening (@the.traveling.cats) en hul steel al hul volgelinge se harte. Daikichi en Fuku-chan het al gereis na die blou waters van die Terasaki-kus, die Niijima-eiland, Kozu-eiland en besige strate van Shinjuku, Tokio.

View this post on Instagram

🌊Here we were at HOTOKEGAURA in Aomori Prefecture 🇯🇵, a coast covered with odd rocky cliffs extending for 2 km💟 📷photo1:Daikichi strangely posed by making a funny face 😹 📷photo2:Fuku-chan awoke from afternoon sleep to have her photo with Daikichi 😻 📷photo3:The coastline of HOTOKEGAURA ❗ 📷photo4:We encountered one of my Instagram friends @mignon_chiffon with her 🐶CHIFFON🤣She came up and said "Nice to meet you❕I'm following you on Instagram❗" 😻What a coincidence❣️😻 ** 📷写真1枚目:下北半島の奇石群『仏ヶ浦』にて、だいきちの "変顔ライダー変身ポーズ" です😹 📷写真2枚目:ふくちゃんがお昼寝から目覚めて出てきたのでツーショット😻 📷写真3枚目:海岸線の風景を撮影中に、なんと驚くべき出来事が❗💦 📷写真4枚目:インスタのお友達@mignon_chiffon さんご夫婦と🐶シフォン君とばったり遭遇したんです🤣「はじめまして❕いつもインスタ見てますよ」とお声をおかけいただき大感動😻 こんな偶然あるんですね❣️😻 * #adventurecat #travelingcat #AdventureCats #instagramcats #catinstagram #cliff #cutepets #cat #catlovers #rescuecat #meow #petoftheday #bestcat #volcanictuff #instacat #hotokegaura #仏ケ浦 #散歩猫 #旅猫 #ねこ部 #ふわもこ部 #猫好き #仏ヶ浦 #猫 #旅にゃんこ #にゃらん #ねこ #にゃんすたぐらむ #ネコ #下北半島

A post shared by Traveling Cat (@the.traveling.cats) on

Omdat katte territoriaal is, is dit moeilik om katte saam te neem op avonture, maar hier is ’n paar wenke wat reis makliker kan maak vir katte en hul eienaars:

  1. Dis belangrik dat jou kat veilig en gemaklik is. Kry ’n lekker stootwaentjie of rugsak waarin jou kat gemaklik na sy omgewing kyk. Die kat moet nie vasgedruk voel nie en kan beweeg in die rugsak of stootwaentjie.
  2. Maak seker jou kat het water. Dit kan vir katte stresvol wees om in ’n nuwe omgewing te wees en daarom moet hul gehidreer bly.
  3. Onthou om foto’s van jou kat se avonture te neem. Al jou volgelinge op Instagram en jou vriende op Facebook sal dit waardeer.

Onthou dat nie alle katte dit sal kan hanteer om te reis nie en dat dit ’n goeie idee is om hul daaraan voor te stel wanneer hul nog babatjies is.

View this post on Instagram

🗾🇯🇵🚢☔The typhoon has just passed by the area of Yokohama / Tokyo Bay without any heavy storm ☁ We were completely tricked but a little relieved 🙀🇯🇵♥ * * 🗾🇯🇵🚢☔台風の直撃を免れて、若干肩透かし気味な空気に包まれる❓横浜港/東京湾エリアです😻♥ * * #adventurecat #travelingcat #adventurecats #instagramcats #catinstagram #cutepets #cat #catlovers #rescuecat #meow #petoftheday #bestcat #minatomirai #instacat #yokohamaport #みなとみらい #横浜港 #散歩猫 #旅猫 #ねこ部 #ふわもこ部 #猫好き #ぬこ#猫 #旅にゃんこ #にゃらん #ねこ #にゃんすたぐらむ #ネコ #ランドマークタワー

A post shared by Traveling Cat (@the.traveling.cats) on

Advertisements

One thought on “Die reisende katte

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s