#HaasbroekBruilof

Ek het op 28 September 2019 met die liefde van my lewe getrou en ek is nou officially Mevrou Haasbroek. Dit was ‘n wonderlike dag gevul met liefde en blydskap en ek wens dat ek die hele dag weer oor kon hê, want dit was te vinnig verby. Ons het ‘n pragtige seremonie gehad, lekker … Continue reading #HaasbroekBruilof

Moenie so hard op jouself wees nie

Die persoon wat ek vandag is en wie ek 10 jaar terug was verskil wêrelde van mekaar. Dit is goed en sleg. Op skool was ek lui, ek was ‘n morsjors en ek het nie regtig omgegee oor enige iets nie solank ek gelukkig was... Hoe selfsugtig was dit van my? Vandag is ek bietjie … Continue reading Moenie so hard op jouself wees nie