In die reën

In die reën haal ek myself uitmekaar en ek pak die stukke op die sypaadjie vir almal om na te staar.   In die reën haal ek my masker af en ek is eerlik met myself, sonder skuldgevoel of straf.   In die reën was ek myself skoon van haat en pyn en sonde en... Continue Reading →

Jou huisie

Jou huisie was mooi en vol geluk, die son het op die stoep gebak die tuin was groen en lewendig, maar alles wat goed is hou net vir ‘n ruk.   Jou huisie is nou stukkend en kaal, die mure tot op die grond afgebreek, die storm het verwoesting gesaai, al wat oorbly is stene... Continue Reading →

Depressie

Ek oordink, ek wonder en ek tob en ek maak myself siek
 met al die stories in my kop.   Ek raak eensaam, want my lewe staan stil terwyl almal aanbeweeg en my eie geluk my verkul.   En soms voel ek net niks, want alles in my kop is donker en swart en al... Continue Reading →

Waar is jy?

Daar is geen antwoord aan die anderkant van die lyn nie, maar ek staan en wag met my hart op my mou en die wêreld se vrae in my kop terwyl my moed wéér in my skoene sak.   Waar is jy?   Jy sê ja, maar jy bedoel nee, want eintlik gee jy nie... Continue Reading →

Reis deur seisoene

Die son sak sag op die horison, die goue herfsblare kraak onder my voete op pad na jou en my hart is vol van liefde vir jou.   Die maan en die sterre skyn helder oor die vlaktes, die koue klou aan my jas op pad na jou en my siel is honger vir jou.... Continue Reading →

Missing you

It has been a few days since I have heard your voice and my heart is heavy with loneliness in this empty space of silence that I call my home.   Over the waters, in an unknown world you are finding yourself while I am getting lost in my own hometown. You will look at... Continue Reading →

Anton se Rice Crispies

Anton word wakker toe sy kamerdeur oopswaai en hy is dadelik wakker en opgewonde. Die hoogtepunt van Anton se dag is wanneer sy ma hom wakker maak met ’n bak vol warm Rice Crispies. Soms verbeel hy homself dat hy vriende is met Snap, Crackle en Pop, die mannetjies op die Rice Crispies boks Anton... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑