In Bali doen hulle dinge bietjie anders

Dit was ‘n onbeskryflike ervaring om Bali saam met my nuwe man te kon leerken. Dis ‘n asemrowende eiland met kleurvolle strate en ‘n baie interessant kultuur. Die hoogtepunte van ons wittebrood in Bali was beslis om by die USAT Liberty wrak in Tulamben te snorkel, in die blou see te swem en om op … Continue reading In Bali doen hulle dinge bietjie anders

Die reisende katte

Dis ’n groot uitdaging om met diere te reis, maar dié wat die geheime dieretaal kan praat en weet hoe om met katte en honde te reis, steel mense harte op sosiale media. Twee van die wêreld se mees bekende reiskatte is Daikichi en Fuku-chan en hierdie katte reis regoor Japan. Hierdie twee pragtige katte … Continue reading Die reisende katte