‘n Blik op my honneursjaar

Almal sê die lewe is ’n “roller coaster”, maar die werklike “roller coaster” is jou honneursjaar op universiteit. My honneursjaar het my onkant gevang, want ek het nie verwag om keuring te kry nie. Ek was aangenaam verras toe ek ’n epos ontvang het wat sê dat ek in 2017 my honneurs in joernalistiek aan... Continue Reading →

Besigheidsvrou met ‘oemf’

Om buite die boks te dink is vir baie mense ’n uitdaging, maar Venice Kruger se hande staan vir niks verkeerd nie. Ek gesels met haar om meer uit te vind oor dié ystervrou se loopbaan. Haar eie advertensieagentskap en ’n paar suksesvolle publikasies is net ’n druppel in die emmer van Kruger, ’n 43-jarige... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑